leef

Leef Gemeente Church, Riversdale

Added by barry2ko

0 reviews

Listed in Assemblies of God

  • Heidelbergweg 3, Riversdal

Wie is Leef Gemeente?

Leef Gemeente in Riversdal is ’n kampus van New Life Church in Mosselbaai, en deel van die Assemblies of God-groep in Suid-Afrika.

Ons Missie: Om mense met liefde in verhouding met God te bring, en hulle te help om in lyn met Sy Woord en in pas met Sy Gees te lewe.

Ons Visie: Ons sien ’n kerk wat geheel en al aan Christus gewy is, in liefde aan mekaar toegewy is en doelgerig daarop ingestel is om diegene wat buite die Here se familie is met die lewende Evangelie te bereik. Ons begeer om dié soort gemeente te wees wat ’n onstuitbare en lewensveranderende impak in die gemeenskap maak en ’n getuie is van God se onfeilbare genade.

Besoek ons gerus! Ons sien uit om jou in ons gemeente te verwelkom!

Add Your Review

Please login or register to add your review.

Vantage Theme – Powered by WordPress.
Skip to toolbar