KONINKRYK BEDIENING

Added by Annalize

0 reviews

Listed in Pentecostal/Charismatic

Follow:

Contact Listing Owner

Contact the Listing Owner

To inquire about this listing, complete the form below to send a message to the listing owner.


Koninkryk Bediening is ‘n afrikaanse pinkster bediening. Jesus het gesterf om vir ons ‘n lewe van oorvloed te gee en ons poog om in daardie oorwinning en oorvloed te lewe.

Die kruis verteenwoordig nie net vir ons die oorwinning nie, maar ook die outoriteit en heerskappy vir ons as bloedgewaste kinders van God….soos in die hemel net so op die aarde!

Jesus het nie net vir ons gesterf om ons te versoen met die Vader nie, Hy herstel ook ons toegang tot die Vader

Add Your Review

Please login or register to add your review.

Vantage Theme – Powered by WordPress.
Skip to toolbar